Donna Butterworth

Donna Butterworth
Geboortenaam Donna Lee Butterworth
Geboorte (1956-02-23)23 Februarie 1956
Sterfte 6 Maart 2018 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donna Butterworth (23 Februarie 1956 – 6 Maart 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Family Jewels (1965) en Paradise, Hawaiian Style (1966), en in die televisiereekse Walt Disney's Wonderful World of Color (1954) en The Danny Kaye Show (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy